Privaatheid, koekies & kopiereg

Februarie 2022

Privaatheid

Enige inligting wat op hierdie webblad gedeel word, is out there en kan nie regtig deur my beheer word nie. Wees dus versigtig wat jy hier deel.

Koekies

Omdat jy nie op hierdie webwerf aangeteken het nie en ek geen rekord hou van jou persoonlike inligting nie, is daar nie ’n krummel van ’n koekie wat hier gebêre word nie.

Kopiereg

Die wet op kopiereg is ingewikkeld, maar tog baie eenvoudig: as dit nie jou werk is nie, moenie eienaarskap daarvoor aanvaar nie.  Ek het geweldige respek vir enige iemand se werk, hetsy dit geskryf, geteken of geneem is en sal dit te alle tye respekteer.

Indien jy meer wil lees oor kopiereg:

https://support.google.com/legal/answer/3463239?hl=en

https://www.dmlp.org/legal-guide/linking-copyrighted-materials