Die olifant, die mier en die brug
’n Vriendin vra onlangs dat ons asseblief al ons plastiek proppies moet bêre vir een of ander liefdadigheidsorganisasie wat geld ...
Verander van baan
Sedert Covid-19 het ons min rondgery. Ek het soms met ’n helse ompad Checkers toe gery net om die motor ...
Waarvoor wag jy?
Bykans almal van my era se paaie het vir seker op een of ander tyd met ’n trousseau kis kennis ...
Ontvlugting
Ek het baie toevallig op die term escapism afgekom en meteens besef dat dit die toestand is waarin ek tans ...
Wat maak jou bekertjie vol?
Ek het altyd gedink ek weet wat my bekertjie volmaak. Toegegee, van tyd tot tyd het die inhoud leeggeloop, maar ...
Liminaliteit
Ek wonder soms of ek die enigste mens is wat tog te dankbaar is wanneer ek ’n woord vind wat ...
Nuwe spasie
Ek lees onlangs op die groot self-help guru, Benjamin Hardy, se website die volgende: Dit het my laat dink aan ...
Splinternuwe potlood
Ek wil baie graag my eerste skrywe vir 2023 ’n positiewe ene maak, maar die krisis rondom die huidige beurtkrag ...
‘n Eiland vir moeilike mense
Dit voel altyd vir my of hierdie laaste paar weke van die jaar ’n tyd is waarin mens se moermeter ...
Wat sal jy vir jou jonger self wou sê?
Ek is ’n groot aanhanger van films en televisiereekse met time traveling as tema en ek sal wat wou gee ...
Teken(s) van ons tye
Ek is een van die eerste mense wat gereeld ons land en (meeste van) sy mense sal verdedig wanneer daar ...
Tee in die parkie
Ek is nie een wat sommer goed opgaar nie. Dalk omdat ek so baie in my lewe verhuis het dat ...
Kortasem in Afrikaans
Die dag wat ek vir die eerste keer die woord hygroman raakgelees het, het dit ’n tydjie gevat voor ek ...
Deur die oë van ander
Die Centurion Mall het jare gelede ’n string restaurante aan die meer se kant gehad waar jy onder sambrele in ...
Puntenerigheid of geit?
My beste herinneringe uit my laerskooljare was die ure wat ek in die biblioteek kon deurbring. Ek was biblioteekprefek en ...
Aanhouer wen
Die slim mense reken dit vat tot 10,000 ure om ’n nuwe vaardigheid aan te leer. Wie het egter in ...
Eendag as ek groot is …
Ek het nou onlangs ’n ou bucket list van my raakgelees: 50 goed wat ek wou doen voor 50. Dit ...
Is dit fiemies of finesse?
Iemand in die familie wil ons onlangs nooi vir ete. Ek hoor net gedeeltes van die gesprek. Nee, sy eet ...
Gun almal ’n mening
Daar is een aspek van ouer word wat ek deesdae waardeer: die vermoë om stil te bly wanneer jy moet ...
Oudword is nie vir sissies nie
Met dié wat ons tydens lockdown nie by die deur kon uitgaan nie, het ons ’n plekkie in die huis ...
Ons ry grondpad
Ons leef so maklik na binne omdat dit wat “daar buite” gebeur, eenvoudig van tyd tot tyd té erg is ...
Moeder Natuur
Daar is vir my min dinge op aarde so bevredigend soos om in die grond te vroetel. Van kleintyd af ...
Semigrasie
Vir dié van julle wat nie bekend is met dié nuwe toevoeging tot ons taal nie: dit is wanneer jy ...
Die vrees vir verandering
So baie mense bly vasgevang in omstandighede as gevolg van die vrees vir verandering. Bly werk vir dieselfde maatskappy omdat ...
Het jy al jou masker laat sak?
In die week wat verby is – presies twee jaar nadat lockdown aangekondig was – het dit uiteindelik wettig geraak ...
Wat is in jou Cookie?
Met die implementering van die nuwe POPI wetgewing voorverlede jaar, kan jy vandag amper by geen website ingaan sonder om ...
Het jy meer as een soulmate?
Ek lees vandag iewers op Twitter: “Stop searching for ‘the one’. There is more than one person in the world ...
Van griffel na 5G
Nadat ek aanvanklik ook een van die anti-vaxxers was, het ek uiteindelik besluit om nie teen die prikkels te skop ...
Is jy ’n priemgetal?
Maart 2022 Ek het lank gelede vrede gemaak met die feit dat ek moontlik as ’n priemgetal deur die lewe ...
Stoomtreine
Dit is Maandagoggend en ek lees my weeklikse tydskrifte en koerante aanlyn op Netwerk 24. Oral is daar spore van ...
Wat is jou syfer?
Ek was nog altyd mal oor syfers; om die waarheid te sê was ek een van daardie ongewilde kinders wat ...
Tannies in blommetjie outfits
Ek probeer pensioenarisdag in die winkels vermy. Daar is mense wat sê ek gooi geld in die water, maar ek ...
Jenewer het die mandjie gehaal
Vir die van julle wat ekonomie verstaan, is die verduideliking van wat 'n basket of goods is dalk onnodig. Vir ...
