My pad vorentoe
Ek het verlede jaar ’n stuk geskryf van my voornemens om my omstandighede trompop te loop en die beste te ...
Genesing in stilte
My bucket list het lank terug die emmer geskop. Daar is nie meer ’n eendag-as-ek-groot-is lysie in my dagboek of ...
Niks is ooit weg nie
Een of ander Slimjan het eendag vir my gesê: Niks is ooit weg nie. Ek kan glad nie daarmee saamstem ...
Voorwaarts, mars!
Soms, net soms, loop daar ’n woord oor my pad wat iets so ongelooflik mooi beskryf dat ek dit wil ...
‘n Glashelder gedagte
Enige mens wat al deur die rou proses gewerk het, sal weet dat elke tweede persoon met wie jy praat, ...
Vrede in roetine
Ek het in een van my vorige skrywes genoem dat ek ’n mens is wat roetine nodig het. In hierdie ...
Veg of vlug
Ek het vir amper sewe jaar alles gedeel met iemand wat ek sonder huiwering as my Beter Helfte kon beskryf ...
Nuwe stories
Diegene wat my ken, sal weet dat ek onlangs my lewensmaat, Estie, verloor het. Dit het my 'n tydjie geneem ...
