Tuisblad

Die doel van hierdie webblad is om stories te skryf oor enige onderwerp onder die son (of maan).

Indien ek daarin slaag om ’n storie te skryf wat by een mens aanklank vind, het ek in my doel geslaag.

Stuur asseblief terugvoering – positief of nie – dit word altyd waardeer.

Lekker lees.

Cecilia Hofmeyr